‘n Paar geskenke spesiaal vir julle…

Ek voel dat Kersfees ‘n tyd van gee is, en ek het dit goed gedink om die ietsie aan van julle te gee voordat ek groet tot die nuwe jaar.

Vir demoerin, hoop jy hou van   :wink:

En die volgende is vir Tannie Boervrou, met baie liefde.

Vir Girl en Sonkind stuur ek die volgende, hoop julle kan nut vind daarvoor iewers deur die warboel van Kersfees.

Vir Sonkind is dit die:  

Vir Girl  is dit die:

Vir Antie Koekie iets spesiaals:

44 Responses to “‘n Paar geskenke spesiaal vir julle…”


  1. 1 flintstoned December 21, 2009 at 3:05 nm

    Geseende Kersfees aan julle almal, kyk na mooi na julle self, en ry veilig as julle die paaie aandurf.

  2. 2 demoerin December 21, 2009 at 3:08 nm

    Dankie….. soos ‘n properse 5 jarige gaan ek hierdie geskenk binne ‘n week opgebruik :lol:

    Geseënde tyd vir julle ook.

  3. 4 demoerin December 21, 2009 at 3:10 nm

    Kom Auntie Koekie se geskenk met ‘n hartpilletjie voorskrif :?: :lol:

  4. 13 demoerin December 21, 2009 at 4:05 nm

    O fok… nou gaan ons al uit dit screen uit. Nogal vreemd ja, jy moet miskien maar ‘n limiet opsit.

  5. 14 flintstoned December 21, 2009 at 4:07 nm

    Hmmmm, oulik dink jy nie?

    Ek kon sweer die limiet is tien…

  6. 15 Antie Koekie December 21, 2009 at 4:26 nm

    O, my swakke hart! Hou vas, HKGK! I like, I like!
    Net jammer daar is nie een wat lyk soos ek van hulle hou nie (of soos ek nog KAN onthou nie)(Wink.Wink).
    Die rowwe, onbeskofte, teddiebeer tipe, kaalkop,Suzuki, vatikaki soort.
    Maar hierdie laaities sal maar moet doen as ‘n hors d’oeuvre…………..
    Thanx, Kersiepit, Ek’s mal oor my pressie!
    LoviesXXX

    • 16 flintstoned December 22, 2009 at 2:38 vm

      Ek het gedink een is dalk te lig in die broek vir ‘n dame met jou ondervinding :wink: so toe gee ek jou baie sodat die ander tussen in kan rus. Ai Antie Koeks, ek is net een meisie wat die ding moes reel, so vreeslik jammer ek het gedink dat die jonges dalk langer sou hou :lol:

  7. 17 Girl van die Suburbs December 21, 2009 at 5:37 nm

    My hart….. My eierstokke…. My word :shock: my mond water nou so… Nee kyk meisie… Die girl… Uuuhhhmmm… Mens eet nie voor honger mense nie… Fok :mrgreen:

    I got an ANGEL FROM HEAVEN!!! Halleluja and AMEN!!!!

    Dankie ou kersiepit. Love you too x x x

  8. 22 Antie Koekie December 21, 2009 at 5:51 nm

    Ditto vir daai deel van nie eet voor honger mense!! Eintlik was Kersiepit erg lelik met ons, siende dat hy happily married is en all daai.
    Maar die enetjie wat hy vir Boervrou gegee het, lyk ook heel eetbaar.
    Hoor hier, vertel eers vir Tante, waar kry julle daai oulike gesiggies? Ek vrek oor dit!

    • 23 flintstoned December 22, 2009 at 2:05 vm

      Antie Koekie, kom die meisie leer jou nou vandag hoe werk die gesiggies, maar voor ek dit doen gaan ek eers iets verduidelik.

      Ek gaan dit tik met spasies tussen in, jy moet dit teen mekaar tik.

      die oogknip gesiggie is as volg :wink: : wink :

      Die een wat ogies rol is :roll: : roll :

      Die een wat smile :lol: : lol :

      Die ander sal ons op ‘n ander dag verduidelik, hierdie is ‘n goeie begin :P

  9. 24 boervrou December 21, 2009 at 5:53 nm

    Girlie, myne slaap!! Te flippen cute! Hys seker uitgeput, van al die…mooi lyk..shame…
    Dankie mannetjie! I like a lo..(met dumb and dumber se aksent)

  10. 26 Sonkind December 21, 2009 at 6:31 nm

    Double whammy wow! Hou myne vir my op ys tot ek uit die Karoo uit kom. Ek sal hom lek-lek ontvries! :twisted:

  11. 29 Antie Koekie December 22, 2009 at 10:04 vm

    Dankie my skattebol, kan nou sien hoekom jou liefie se ma vrek oor jou!Ek soek ook nog daai groene, wat lyk soos DiMin,”sinistere smile”.:wink:

  12. 30 Antie Koekie December 22, 2009 at 10:07 vm

    Dit flippen werk nie vir my nie—– miskien is die die slaappil wat ek @ 3uur gedrink het en gemaak het dat ek in my moer is verslaap! kom ons traai weer:
    Die een wat ogies rol is : roll :, Ok, here goes :roll: —— sien , niks!

  13. 31 Antie Koekie December 22, 2009 at 10:08 vm

    O my vrek! Daar’s dit toe!!! Jippieeee! Nou’s ek reg vir les 2!

  14. 33 meermin December 22, 2009 at 10:10 vm

    Sjoe antie ek mag seker enetjie bedel :?:

  15. 34 Antie Koekie December 22, 2009 at 10:14 vm

    Met plesier, maar wat wil jy bedel? ‘n slaapil of ‘n gesiggie?
    Kyk eks vandag so dom, dik, difficult en deurmekaar van daai flippen pil, dat my brein seker eers met 7de laan gaan inskop! :lol:

  16. 38 Dellie December 24, 2009 at 7:28 nm

    Uhm – hello Flinstone … agter-os kom mos ook inni kraal … ekke sal mooi kom opvang met jou posts om agter te kom wie jy nou eintlik is – maar van wat ek tot dusver gesien het – I like :wink:

    As Boerie nie omgee nie, sal ek vreeeeeslik graag ook so ‘n mannetjie wil hê v krismis :oops: Of issit te laat v my om ‘n bestelling in te sit? :mrgreen:

  17. 39 flintstoned December 24, 2009 at 8:15 nm

    :mrgreen:

    Oi vei, julle sal moet deel tot volgende jaar vriendin.

    Dankie vir die inloer Dellie!

  18. 41 boervrou December 24, 2009 at 8:31 nm

    Hi Del! Ag die arme ding is nou so moeg jy kan hom maar kry… ;-) Dis van al die ‘mooi-lyk’

  19. 43 flintstoned December 24, 2009 at 8:34 nm

    LOL @ “mooi-lyk”

    Natuuuuuurlik boervrou…..


  1. 1 My Eerste Kersgeskenk… « Demoerin se Wêreld Trackback op December 22, 2009 at 6:10 vm

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 9 other followers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 17,759 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

RSS Om die kombuis tafel

Willie Werfetter

Die Werf

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.