Die waarheid omtrent klets programme

Ek kwalifiseer seker teen die tyd as ‘n veteraan kletser, dis hoekom ek so gelag het vir die! Daar word soms tik foute gemaak en die sin lees dan NET so verkeerd!

‘n Paar “classics”

<mage> what should I give sister for unzipping?
<Kevyn> Um. Ten bucks?
<mage> no I mean like, WinZip?

——

<T-Wolf> man, my girlfriend left me for some faggot named robert
<RdAwG20> you don’t live in Hope mills do you?
<T-Wolf> ya, why man?
<RdAwG20> lol, just wondering, was her namne alisson?
<T-Wolf> you mother fucker

——

<VolteFace`> don’t you hate it when you shit on the floor, and you can hear it fall but you have no idea where it actually landed, and spend like 5 minutes looking for it
<peng> …
<peng> what?
<VolteFace`> oh shit
<VolteFace`> don’t you hate it when you DROP shit

Advertisements

9 Responses to “Die waarheid omtrent klets programme”


  1. 1 Sonkind November 26, 2009 om 9:53 nm

    Ah! ‘n Vars briesie in die blogosfeer. Welkom hier 🙂

  2. 3 flintstoned November 26, 2009 om 10:03 nm

    Hello Sonkind, baie dankie!

  3. 4 demoerin November 27, 2009 om 7:34 vm

    😆
    Yip, te vinnig tik, sonder om te dink, en eers die spelling te check kan ‘n lelike ding veroorsaak.

  4. 5 Girl van die Suburbs November 27, 2009 om 10:43 vm

    Jinne Son… Jy is skaars terug en ons is al klaar ou nuus!

    Neeeeeeeeeeeeeeeee…. man! 😉

  5. 6 kaalvoetinireen November 27, 2009 om 11:56 vm

    😆

    Vinnig tik kan mens lelik in die moeilikheid bring.

  6. 7 Sonkind November 27, 2009 om 4:57 nm

    Bwahahaha @ DMI ! Neee, man, ek bedoel net dis lekker om nog bloggers by te kry. Die laaste ruk is so baie weg, gedelete, geprivate en so aan. Skies man, julle sal NOOIT soos ou poep ruik nie 😆 😆


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 12 other followers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 21,943 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

RSS Om die kombuis tafel

  • 2017 Januarie 6, 2017 Ingrid Marais

Willie Werfetter

Die Werf

%d bloggers like this: