The word Queer: Also known as: gay, homosexual

“Did you know that today, the word “queer” is most often used in a non-derogatory way? Once used by homophobes to negatively describe a gay man or woman, the term is now being used by the gay community itself as a positive or neutral descriptive of each other. By embracing a word that was used to attack or degrade, the gay community has demagnetized the strength of the word, making it a common everyday term. This lessens the effect of the word when used against them. This process by which a word meaning changes from negative or neutral to more positive is called amelioration. The word “fag” has also been ameliorated by gays themselves. Other communities embrace words used to degrade them as well, such as women using the “B” word to describe each other or African-Americans using the “N” word to describe themselves. Nonetheless, much care should be taken when using an ameliorated word as some may take offense. For instance, just because gays have embraced the word “queer” does not mean it cannot be used as a term of hate by a homophobe.”

Ietsie wat ek raak gelees het, nou wonder ek bietjie of die woord “moffie” al so vêr gekom het in ons land?

Advertisements

10 Responses to “The word Queer: Also known as: gay, homosexual”


  1. 1 flintstoned Desember 10, 2009 om 11:31 nm

    …en wat is amelioration in afrikaans. Ek verstaan sy betekenis, maar sou graag sy afrikaans wou ken.

  2. 2 demoerin Desember 11, 2009 om 7:33 vm

    … dit gaan net nie met sekere woorde werk nie… daar is bv. ‘n sekere k woord wat voorheen aan bome en waatlemoene gekoppel was, wat ek glo nie op dieselfde versoenende – “Ek sal jou wys” wyse omhels gaan word nie.

    amelioration…. ons sal vir Johan Swarts moet gaan vra, seker iets soos woordaanvaarding… 😆

  3. 3 Girl van die Suburbs Desember 15, 2009 om 11:00 vm

    Voel jy offended as mense jou ‘n moffie noem?

  4. 4 flintstoned Desember 15, 2009 om 12:07 nm

    Girl van die Suburbs, nee. Ek voel net as ek elke keer moes ontsteld raak as iemand “moffie” sê, sou ek meeste van die tyd moerig gewees het. Ek noem al my vriende moffies. Dit beteken seker nie dat ek nie sou ontsteld wees as iemand my ‘n moffie noem met die doel om te sê ek is minder man/mens nie. Ek is gelukkig, ek kom darem oor die weg met meeste mense sodra hulle my leer ken.

  5. 5 Girl van die Suburbs Desember 15, 2009 om 12:17 nm

    Hoekom ek vra is… Ek het vriende wat homoseksueel is en ek verwys na hulle as my moffie maaikies en ek het een queen wat weet ek dink sy is ‘n queen… En ‘n bitch… Maar ek bedoel dit affectionate en toe wonder ek of dit meer offensive is as wat ek besef?

  6. 6 flintstoned Desember 15, 2009 om 12:36 nm

    Nee wat, hang seker af van wie dit is. As ‘n moffie wil “anal” wees oor so iets moet hy maar bietjie gaan introspeksie doen oor hoekom dit hom so pla.

    Ek aan die ander kant is ‘n ware bitch, en ek is ‘n “drama queen of note”. Wel miskien is ek nog nie ‘n queen nie maar wel ‘n prinses omdat my mamma nog lewe 😉

    Meeste van my vriende verwys ook maar na my as hulle moffie maaitjie, maar dis alles gesê met baie liefde, en ek het geen probleem daarmee nie. Hulle is dan my “breeder” tjommies ……

  7. 9 BB Desember 15, 2009 om 2:02 nm

    My Jani was my allerbeste allermooiste mensemaatjie in die wêreld! Vir 30 jaar lank! ( http://blogbb.wordpress.com/2008/10/09/wie/ )
    Maar eendag ry ek en hy so op pad in Zambesiweg om te shop en my kleintjie staan so tussen die seats en toe ons by n robot kom, trippel daar so ‘n pikante mannetjie oor die voetgangerkruising. Sal die kleintjie van my vir Jani oppie skouer tik en vra: “Is dit ‘n moffie, Jani?” – en Jani loer so oor sy bifocals en knik. “Jip, volbloed daai, my kind! Volbloed!”.
    Ai, ek mis my Jani vandag nogal baie 😦

  8. 10 flintstoned Desember 15, 2009 om 4:44 nm

    HAHAHAHA….. Ai my Liefde praat ook so, altyd opreg en eerlik.

    Vreeslik jammer om te hoor dat Jani nou weg is. Liefde los altyd ‘n groot gat as dit weg geruk word.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 12 other followers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 22,024 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

RSS Om die kombuis tafel

  • 2017 Januarie 6, 2017 Ingrid Marais

Willie Werfetter

Die Werf

%d bloggers like this: