Tshabalala-Msimang is dood.

Ek weet ek moet slaap maar ek lees toe die raak.

So, dog maar ek deel die nuus.

Advertisements

8 Responses to “Tshabalala-Msimang is dood.”


  1. 1 demoerin Desember 17, 2009 om 7:18 vm

    Slaat my met ‘n nat lewer….

  2. 5 boervrou Desember 17, 2009 om 12:25 nm

    het gister middag ook die sms gekry. Hoeveel lewers het sy op gebruik? 2?

  3. 7 boervrou Desember 17, 2009 om 2:06 nm

    En iemand anders kon die 2e een gekry het wat dalk ‘n verskil kon maak in die samelewing


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 12 other followers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 21,943 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

RSS Om die kombuis tafel

  • 2017 Januarie 6, 2017 Ingrid Marais

Willie Werfetter

Die Werf

%d bloggers like this: