Free Gay Porn and culture.

What a laugh! You ever tried to google that? It’s a waste.

Sites like X-tube just waste your cap. And most of the others keep on redirecting you to everything it did not promise. Shitty pictures plastered all over adverts, flashing, begging you to pay $1.00 for a load of crap. Strange that South Africa has so few porn stars, trust me, I’ve seen some Hunks around town.

Maybe the South African culture is still to biblical in relation to the rest of the world. Over here, the Huisgenoot, or better known as “Huilgenoot” writes about an old lady that became famous for doing pole dancing with a snake when she was young. Now she is old, married, and a reborn Christian, how nice!

Now we can all forgive her, and move on. WTF?

I find it difficult to believe that people could be so gullible as to believe that reading about a former “sinner”, makes them holy. Stop the bullshit. Don’t you see a pattern?

…and who the fuck do we think we are to judge others?

Joost and Amor, open relationship after a huge scandal, good for you! If it works for you, go for it.

Steve, well, he is Steve. He is GORGEOUS, and sometimes he can sing as well. Not that I give a shit about that. I do not own one of his cd’s, but I would do him. It’s that thing he does with his eyes. That look.

Which look? The one that looks like he’s gonna fuck you up, but with a glint of hope that he might just fuck you in a whole other way. I’ll forgive him anything, no matter how many babies he makes with “other women”, because I am fickle and whimsical and in general a Steve groupie.

Moving on…. So, what this comes down to is this. Let other people live their lives. Stop building a view from what you read in cheap magazines (well, not alway cheap but you get what I’m saying).

Lift you fat arse out of the couch and start living a life where you could get some exposure to real issues. Like Global warming, The shitty way the Dalai Lama is being treated. Nigerians whoring our local kids out on the street, crime in general. Ag, the list is endless. Just don’t start thinking that you could judge others for the way they live their lives.

Ok, I see I am writing about everything except for what the topic promises you to read. Typical me, such a Queen…..

Bla-Bla-Bla…

(Originally Posted in A Gay Perspective By FlintStoned)

Advertisements

25 Responses to “Free Gay Porn and culture.”


  1. 5 Antie Koekie Desember 31, 2009 om 12:54 nm

    Dit beteken: Laat dit so wees (of so iets.)
    Kersiepit, jou favourite Antie gaan nou haar kop in ‘n byebes druk, so in die doodssnikke van die ou jaar.
    Maar dis absoluut net hoe ék daaroor voel, OK? En ek skryf dit met baie liefde.
    Kyk, omtrent almal weet dat Antie Koekie dink seks is die grootste geskenk wat die Liewe Vader ons mense gegee het.
    Maar ek het ‘n probleem met porn.Ons ken seker almal die kragtige en aardskuddende uitwerking wat ‘n gekleurde ou filmpie op ‘n arme mensekind kan hê. Briljant!
    Maar, en dis my probleem—– as iemand wat Jesus aangeneem het as my Verlosser en Saligmaker, en daardeur, gevul is met die Heilige Gees, en wie se liggaam volgens Die Woord, ‘n tempel van die Heilige Gees is, is die idee om my liefdesdaad met my geliefde, in te kleur deur opgewerk te word deur wat ander (vreemde) mense doen, net nie reg nie.
    As die Heilige Gees in my woon, want ek het Hom ingenooi, hoe kan ek Hom deel maak van so ‘n orgie?

    Die ander ding wat ek nie so lekker verstaan nie (met my oopkop en als), is hoekom is gay porn so belangrik?
    En ek vra dit in opregte belangstelling, want ek verstaan nie wat dit anders of meer “noodsaaklik” maak as gewone porn?
    So gesê, gaan ek nou maar my blik sambreel oor my kop trek, want die klippe gaan seker nou op my reë.
    Maar, so by so, is ek nog baie lief vir jou!!

    • 6 Flintstoned Desember 31, 2009 om 4:34 nm

      Antie Koeks, dis Flintie hier, ek is ver van die huis af, maar kom ek antwoord gou jou vraag. Vir my persoonlik is pornografie n vermorsing van tyd. Die boonste stuk was oorspronklik op my engelse blad geplaas waar meeste van my lesers amerikaans, brits, of italiaans is. En so bad soos wat dit klink, n stuk soos die hier bo, bring lesers in. Ek het die lesers nodig. Dis nie altyd my persoonlike oortuigings wat daar op die skerm vasgele word nie. Maar die hits is belangrik as die advertensies enige nut gaan he.

      Ook die stuk sou gehandel het oor Die rol van pornografie in die Gay kultuur, en toe raak ek heeltemal gesidetrack met ander dinge en eindig op met die stuk wat ek hier geplaas het. Soos ek in die laaste sin genoem het. 😉

      Ek weet nie regtig wat pornografie so belangrik maak nie, gay of straight, dis maar oralste dieselfde jong. Ek weet wel, dat pornografie tussen jou en jou maat kan kom, omdat jy so vasgevang word in fantasie dat weklikheid nie meer genoeg is nie. Daar is natuurlik mense wat dit gebruik om verhoudings te verbeter, of so hoor ek. Anyway, dis waaroor die post moes gegaan het, maar soos ek gese het, hy het sy eie pad geloop.

    • 7 Vlam Desember 31, 2009 om 11:39 nm

      Antie Koekie, as iemand jou wil kom gooi met klippe, ek sal kom help. 😉

      Flintie, ek moet erken, ek het ook grootoog hierdie posting gelees en my wonders gewonder, maar die antie het die moed van haar oortuiging gehad om actually iets te se. Dit het net nie geklink soos ek jou leer ken het nie. Maar anyway…each to his own…

      Ek dink net dat daar nie tussen gay this en straight that onderskei behoort te word nie. Ons is almal mense, ongeag ons seksuele orientasie.

      Maar, voorspoedige 2010 vir jou!

      • 8 flintstoned Januarie 1, 2010 om 2:45 vm

        En Vlam, ek is baie bly antie koekie het iets gese, en ek kon verduidelik, en sy kon verstaan, en in die ware blog gees, het sy hulp aangebied, dis wat ons n gemeenskap maak.

        Sekere dinge is vir ons almal dieselfde, maar verstaan, daai blog waar ek dit eerste geplaas het, is ‘n gay blog, en word so bemark. Gaan lees, daar is posts oor die world cup 2010, oor GAY boeke, ens. dis nog klein , maar ek vorder nogals goed.

        Voorspoed vir jou ook vriendin!! Praat gou weer!

  2. 9 Antie Koekie Desember 31, 2009 om 12:56 nm

    Net terloops, ek stem 100% met jou saam oor Steve —— kyk, daai oë en daai rasperstem———- ag, jaaaaa!!!

  3. 11 Antie Koekie Desember 31, 2009 om 1:55 nm

    Hi Ricky se fan, vertel tog net vir Antie wat beteken daai groot-oog gesiggie? Skok? Ongeloof? Verbasing?
    Of WTF!!!!!?
    Ek kan nog net die smiley doen 😆 ——– gelukkig het jy darem nie gelag nie!

  4. 12 Antie Koekie Desember 31, 2009 om 5:00 nm

    OK! Nou vertsaan ek beter. Ek verstaan ook van die soek na hits. Ek stuur vir jou ‘n email met DaMario se: “10 Stappe om ‘n “stats”-hoer te wees.”
    Dit het my baie gehelp aan die begin———- alhoewel jy verdomp genoeg hits kry, as is!! 😆
    Geniet jou naweek, don’t drink and drive, kom veilig tuis!
    Sien jou volgende jaar. (Flou grappie!)

  5. 14 Sonkind Desember 31, 2009 om 8:46 nm

    ‘n Gatskop magic 2010 vir jou Flints!

  6. 16 Flintstoned Januarie 1, 2010 om 2:34 vm

    Ai mense, as dit julle ontstel het vra ek onverskoning, verstaan tog net dat mens soms skryf vir n rede anders as eerlik wees. Soms is dit om ander benaderings te probeer, ander tegnieke.

    Anyway, ek verstaan nie waaroor die booha gaan nie. Niemand het gese van straight this and gay that nie. Behalwe van in die titel en die eerste paragraaf miskien. Die res handel oor alles behalwe gay wees. Anyway, MY gaywees is deel van MY. dalk moet julle ophou om te onderskei tussen wie ek is, en wie julle wil he ek moet wees. Jammer as dit hard klink. Nogtans, julle lees al lankal my blog, vandat ek begin het, so, julle weet wie ek is. Hoekom gaan kyk julle nie na waar die ding oorspronklik gepost was nie? Dis ‘n GAY blog, so ek skryf oor GAY dinge! Julle het elkeen julle redes vir julle blog, so ook het ek myne. Hoor julle my ooit kritiseer op julle blogs? Maak nie saak wat daar staan nie, ek probeer verstaan, want elkeen het die reg om n ding te se soos hy wil.

    EK SE WEER, DAAI BLOG IS VIR GELD MAAK, AARDE MAN. Jy gaan kyk mos na watse woorde word gesearch, en skryf n ding om daarby in te pas, dis hoe dit werk. Wel dit werk vir my.

    Weereens jammer as julle offended is, of as ek julle verloor het as lesers, maar aan julle besluit kan ek niks doen nie. Ek hoop wel julle probeer verstaan wat ek doen, ek is NUUT op die blog ding, so ek PROBEER verskillende dinge doen, en kyk na die uitslag daarvan.

    Lekker oggend aand, more of dag verder, en voorspoed vir die nuwe jaar!!!

  7. 17 Antie Koekie Januarie 1, 2010 om 9:51 vm

    Kersiepit, my skat, jy sal meer as net dit moet doen om my, (en ek glo baie ander) te verloor as jou blog-maatjies. Buitendien, my aanbod vir die koffie-ding staan nog.
    Ek verstaan jy is nuut in die blog-ding, en dat die ander blog daar is om geld te maak. Ek doen dieselfde, met Feline Flirtations.

    Ek dink die geheim in jou geval gaan wees, om jou 2 blogs te skei.
    As ek wil lees wat jy op die gay blog skryf, sal ek mos maar soheentoe gaan.(Jy het self vir my gesê dat jy nie op my cat-site was, omdat jy nie vrek oor katte.)
    Maar ek laaik jou stukkend, nes jy is, vir wie jy is.
    Jy’s my 1ste stop in die oggend (Moenie dat die ander hoor nie, OK?)
    Ek hou daarvan dat jy kontroversiële goed skryf, wat ons almal aan die praat kry, maar dink miskien voor jy die 2 blogs blend?
    En, ja, daai 1ste paragraaf was die catcher wat almal laat stil staan het—- verder het ek net die stukkie oor Steve mooi ingeneem.
    Wit vlag? Vrede?

  8. 18 flintstoned Januarie 1, 2010 om 2:20 nm

    Tannie Koeks, was daar oorlog? 😉

    Nee wat antie, ek is heel lief vir almal. Liefde vloei in my are jong 😛

    Jip, ek stem, ek sal maar daai site se goed los waar dit is, en hier aangaan soos voorheen. So leer ons mos maar elke dag n bietjie. Manlief se dat van my replys hier klink of ek baklei, maar ek sweer dis nie so nie. Ek moes net vinnig tik in die warboel van n nuwe jaars partykie!!

    Nogtans, ek hoor jou antie Koekie, en dankie baie.

  9. 19 maxie Januarie 1, 2010 om 8:46 nm

    Voorspoedige en gelukkige Nuwejaar vir jou en jou man, mag 2010 jul wildste verwagtinge oortref!

  10. 21 Smurfi Januarie 1, 2010 om 11:25 nm

    Flintie, (jou naam is so bietjie lank, so ek kort hom so bietjie af)

    Ek het natuurlik glad nie die eerste stuk gelees nie, toe ek Steve se foto sien en daai Oë!!! toe is dit tickets, ek verstaan helemal dat dit enige menslike wese se knië totaal lam kan maak 😉 Mooi,.. mooier ..STEVE!

    Smurfi is die bevelvoerder in die “Steve Army”, en ek dink na dese sal ons jou ook ‘n rang moet gee in Steve se Weermag, die troepe is tot die tande toe gewapen vir enige aanvalle teen onse Generaal Steve 😉

    Net so een dingetjie wat ek jou moet reghelp, Steve kan nie net soms sing nie,.. Hy sing altyd goed! Hy kan sommer net praat en ons sal luister 😉 Ons almal weet mos Huilgenoot wil net vir Steve kruisig en die ander hul “blessings” gee.

    Die “porn” ding doen dit nou ook nie vir my nie, ek dink ek kyk eerder ‘n goeie Comedy 😆

    Voorspoed vir die Nuwejaar, sommer vir almal wat hier lees.

  11. 22 flintstoned Januarie 2, 2010 om 12:14 vm

    LOL, ja smurfi, die feit dat ek toe nooit by die pornografie deel uitgekom het nie wys seker hoe hoog dit op my lys van belange is. Voorspoed vir jou ook!

  12. 24 BB Januarie 5, 2010 om 12:16 nm

    😳 Ek is ook een… :mrgreen:


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 12 other followers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 22,024 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

RSS Om die kombuis tafel

  • 2017 Januarie 6, 2017 Ingrid Marais

Willie Werfetter

Die Werf

%d bloggers like this: