Voorspoed mede Bloggers!

Daarsy, ons kan almal nou baie trots sit en weet dat ons die Kerstyd oorleef het. Ons is die nuwe jaar in, en ons is veilig en heel (alhoewel dalk ‘n bietjie flou van die kuier).

Ek sal graag dan nou vir almal baie voorspoed wil toewens in die nuwe jaar. Mag die beste van 2009 die slegste van 2010 wees.

Ek hoop dat julle jaar gevul sal wees met liefde, en geluk.

Advertisements

15 Responses to “Voorspoed mede Bloggers!”


  1. 1 Sonkind Januarie 1, 2010 om 10:03 nm

    dis
    een een twintig tien
    nog ‘n jaar het sy gat gesien!

  2. 2 Plaasjuppie Januarie 2, 2010 om 3:03 vm

    Net die beste vir jou vir hierdie jaar. Voorspoed

  3. 3 flippiefanus Januarie 2, 2010 om 6:03 vm

    Voorspoed Flint en mag jy met vreugde woer hierdie jaar.

  4. 5 Andrei Januarie 2, 2010 om 12:23 nm

    gave this post a five star rating! hello there. i am from the philippines. i hope we can be friends.

  5. 6 Krista Januarie 2, 2010 om 9:12 nm

    Fred, mag al jou wildste drome oortref word hierdie jaar! Beste wense vir jou en hubby!

  6. 10 meermin Januarie 4, 2010 om 7:59 vm

    Voorspoed, liefde, geluk en goeie gesondheid vir 2010!

  7. 11 Girl van die Suburbs Januarie 4, 2010 om 8:37 vm

    Gappy Gappy vir jou ook Flintie! :mrgreen:

  8. 12 demoerin Januarie 4, 2010 om 8:43 vm

    Ek hoop hierdie jaar gaan gatskoplekker wees. 2010, so voel ek aan my kristalballe (wat nooit verkeerd is nie), gaan die jaar wees waar almal se voorspoed hulle gaan begin verveel!

  9. 15 Smurfi Januarie 4, 2010 om 12:09 nm

    Wat ookal die jaar vir ons almal inhou, die goeie en die nie so goeie, mag ons dit na die beste van ons vermoëns kan hanteer en aanvaar.

    Vir elkeen wens ek ‘n jaar vol van die goeie in die lewe, en beslis baie minder van die nie so goeie nie.

    Wanneer die nie so goeie dinge ons bekruip onthou;

    “God help ons daagliks voort,
    soms kom die hulp deur vriende
    soms is dit net ‘n woord
    ‘n handdruk of ‘n glimlag waardeur
    Hy ons bereik.
    Ontelbaar die maniere waaruit
    Sy liefde blyk”


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 12 other followers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 22,024 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

RSS Om die kombuis tafel

  • 2017 Januarie 6, 2017 Ingrid Marais

Willie Werfetter

Die Werf

%d bloggers like this: