Flintie writes to the president of Malawi.

Mense, niks kry my so opgewerk soos die tipe ding nie. Ek glo in regte vir almal. Nie net Gay regte of Straight regte nie. Mens is mens. Tog het Malawi se regering besluit om twee mans, wat in ‘n tadisionele verlowing verloof geraak het, te vervolg. Nou wat nou? Uganda wil ons vrek skiet, of hang, of watookal hulle doodstraf behels, en nou lyk dit my Malawi is volgende in die ry vir die obskure wetstoepassing.

Wadefok is dit met mense?

Ek weet hoe die Jode moes voel. Op my kontinent is ek op die veiligste hierso in Suid Afrika, want enige ander plek sal ek dood gemaak word op gronde van wie in my bed slaap. Sinneloos…

So, ek het besluit ek skryf vandag ‘n brief aan die President van Malawi.

Dear President;

I’m a flaming homosexual from South Africa. That’s the country  below you right at the tip of the continent, south of course. I trust that you have access to computers, and a power grid, and internet and mxit, and facebook, and all that. So I trust that you can read ‘cause I cant type hieroglyphics that well, I must confess I’m even worse at speaking it.

Nevertheless I’ll take my chances.

What’s up with you and your people? Why is homosexuality such a crime? You know there is nothing evil in gay people. We walk and talk, laugh and cry just like you do. Ok, the boys might suck a bit more cock than you do, but does that really matter?

You know, in Uganda they want to kill us.

Now imagine that your son, or grandson grows up to be gay. This son grows to be a man of great importance. He brings a lot of pride to his families hearts, and he brings good money, honest values and loads of love to the world in honor of his mother’s teachings. She made him this great man. But this son is gay. Now what? Midas just turned into a turd ‘cause he does not “do-it” like you do?

You keep the people in prison for fear of what the people will do them if they get their hands on them?

With all do respect mister President, it’s a load of crap if there has ever been one. In all African traditions engagement and marriage is a huge family affair. There are people that love them sir. There is a mother waiting for her son tonight. A father thinking of his little boy that skipped and played in the fields.

Why are you so mean mister President?

Look at your country, it’s a mess. Why not focus on infrastructure? Why not get an economy, cause the one you got is fucked anyway. Now you keep two  men in a maximum prison, refusing bail, for what?  You realize that those to men just swore to get married, and now they don’t even get to see each other. Jeez, what happened to innocent until proven guilty?

To me and millions of people around the world, Amnesty International included, it sounds like you have already sentenced them. You are a right old piece of shit Mister President. You are suppose to be a leader. You are suppose to take your country forward. You are suppose to be many fucking things, yet all you turn out to be is a low life piece of shit.

A murderer and a terrorist, that is what you are. Police arrested Steven Monjeza, 26 and Tiwonge Chimbalanga, 20, in late December for getting engaged in a traditional ceremony. They were charged with unnatural practices between males and gross public indecency under the laws your African nation, where homosexuality is a criminal offense.

This week, 34 British members of parliament joined Amnesty International in calling for their unconditional release. Add mine to that list. You know, REAL men don’t HATE!

So mister Bingu wa Mutharika, do the right thing, and let people be themselves. It’s only then that they will be able to truly shine like the diamonds that they are.

Now you have yourself a gay day Mister President, we should get  together for tea sometime. I bake the best muffins in Gauteng and I’ll send your Minister of Police a batch back home with you.

Butterflies, Kisses and plenty of cheescake

Flintie.

PS: You cant sue me for calling you a fucker, or was it a shit? Because I don’t have any money. 😛

Advertisements

20 Responses to “Flintie writes to the president of Malawi.”


  1. 1 Charms Januarie 29, 2010 om 12:19 vm

    Dit laat ‘n mens se bloed kook dat mense so flokken stiksienig kan wees. Liefde is liefde – en dis ‘n persoonlike keuse waar niemand kan of mag voorskryf nie. Klink vir my na ‘n klomp dwise (skies maar my spelling laat my in die steek vanaand).

  2. 7 Alta Januarie 29, 2010 om 3:50 vm

    PS: You cant sue me for calling you a fucker, or was it a shit? Because I don’t have any money.

    Bwaaahahahahahha Flintie! Vertel jy daai president mooi engels! 😆 😆

  3. 9 demoerin Januarie 29, 2010 om 7:14 vm

    Sjoe. Mens kan maar net jou kop skud.
    (en herinner my om nooit vyande met jou te wees nie… 😆 Gelukkig is Malawi langs daardie groot meer so hy kan al hierdie gevleuelde woorde gaan afwas… bwahahahaha)

  4. 12 Ingrid Marais Januarie 29, 2010 om 9:03 vm

    Flintie, jy ken my storie, so jy weet ek staan saam as daar gese word: laat mense mekaar liefhe, dis hulle keuse gun hulle daardie reg!

    • 13 Flintie Januarie 29, 2010 om 9:05 vm

      Netso Ingrid, daar is beter dinge om oor te worry as wie slaap saam met wie. Mense in Malwai sukkel met geld, Aids, en baie ander dinge. Nou kom vervolg hulle onskuldige mense….

  5. 14 Juan Januarie 29, 2010 om 9:28 vm

    Ek moet se dit maak my gatvol om te sien hoe mense labels om ander mense se nekke wil hang en dan nog soos donkies met oogklappe deur die lewe wil gaan. Jou brief is so in die kol. Mooi so.

  6. 16 Weglekind Januarie 29, 2010 om 4:23 nm

    Hoe kan hulle gaywees as ‘n criminal offense sien WTF!!! Plaas dat hulle die moordenaars en verkragters en al die ander kak van die samelewing toestuit!!!! Los ordentlike mense dat hulle hul lewe kan ly soos hulle wil.

  7. 18 nanuschka Januarie 29, 2010 om 9:31 nm

    Well said, ek hoop net rerig die brief kom op n mysterious manier by hom uit. Wouldn’t that be fun! Dink jy nie die bietjie hypocritical van hom nie? Afrika sukkel so met die fight teen diskriminasie teenoor ander rasse, maar nou maak hulle dit heel OK om te diskrimineer as gevolg van jou sexual preference?! I mean, really, who gets to decide when it is OK to discriminate? Dis net soos jy se, as sy seun / dogter more “uit die closet klim”, wat gaan hy maak? Hom / haar onder dieselfde kam skeer of skielik die foute agter sy siening insien en dit net onder die mat vee?

  8. 19 VerdantSF Februarie 4, 2010 om 3:30 nm

    Baie goeie brief! Ek probeer om Afrikaans te leer. Jou webblad is goeie oefening met die taal!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 12 other followers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 21,943 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

RSS Om die kombuis tafel

  • 2017 Januarie 6, 2017 Ingrid Marais

Willie Werfetter

Die Werf

%d bloggers like this: