Demoerin se Birfdai Gift.

Ek glo in praktiese geskenke, mens kan net met soveel badsout in jou badkamer sit voordat jy begin sug as die nuwes aankom. Maak nie saak hoe fraai dit toegedraai is in gekleurde plastic, en linte nie.

So demoerin, tjomma, hier is jou gift vir jou verjaarsdag van 30.7018 + 14% BTW

Lekker eet!

So, tjomma, ek hoop jy kry die een klaar ge-eet voor jou volgende verjaarsdag!!

Hêppiê Hêppiê!!!

Advertisements

17 Responses to “Demoerin se Birfdai Gift.”


  1. 1 demoerin Februarie 5, 2010 om 4:14 nm

    Kyk as gister kak besig was, was vandag kak besig en fokken uitgeput moeg. Crestfallen and Overtrotten.
    Elk geval… uhhhmmmm, ek voel ek moet, uhhhmmm ordenklik wees en darem dankie sê vir die mooi.. uhhhhmmmm…. gedagte. As ek na haar size kyk, lyk dit eerder asof sy my letterlik sal opeet. 😆

    Eintlik maak sy my bang.

  2. 6 Charms Februarie 5, 2010 om 4:17 nm

    Nee kyk, hierdie een kan jy nie eers mooi drink nie.

  3. 7 demoerin Februarie 5, 2010 om 4:33 nm

    On second thought… ek dink sy sal ‘n prima lyfwag maak ❓

  4. 9 Dellie Februarie 5, 2010 om 5:41 nm

    Whhahaahahaha – ek hopie sy deel eventually ‘n straathoek met jou nie, Demoerin … en jy gee haar nie my fokken skoene nie, hoor! 😆

  5. 10 Flintie Februarie 5, 2010 om 5:44 nm

    😆

    Laat my dink aan ‘n yo-mamma joke.

    “Yo Momma is so fat she left the house in stilletos and returned in pumps”

  6. 11 Alta Februarie 5, 2010 om 9:40 nm

    Arme Demoerin. Jy sal moet eet skat!!! 😆 😆

  7. 13 Gammal Hårdrockare. Februarie 5, 2010 om 11:06 nm

    Hallo! Doen afrikaans so goed verstaan nie, maar dit blyk te wees baie nou verwant aan die Sweedse. Welkom by my blog! Miskien verstaan jy ‘n bietjie van die Sweedse taal?
    Groete uit Swede

  8. 14 Smurfi Februarie 6, 2010 om 11:43 vm

    Demoerin,

    eerstens baie geluk met jou verjaardag al is dit laat!!

    Ek moet sê daardie hoedjie lyk soos die “cherry on top!” ag en kyk net hoe mooi glimlag sy vir jou, hoe kan jy dan nou so gesiggie weier 😆

  9. 16 Boernig Februarie 6, 2010 om 11:18 nm

    Demoerin – mag al jou wense waar word in 2010!

    En onder draai die dywel rond…em ek dink dis ok pienk.

  10. 17 demoerin Februarie 8, 2010 om 12:58 nm

    Dankie virrie goeie wense…. b’day weekend was great!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 12 other followers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 21,943 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

RSS Om die kombuis tafel

  • 2017 Januarie 6, 2017 Ingrid Marais

Willie Werfetter

Die Werf

%d bloggers like this: