As jy wil staan, fokken mik reg…

Toilet Paper

Whats dumb?

Instructions on toilet paper.

Whats dumber than that?

Reading them.

Whats even dumber?

Reading them and learning something.

Dumbest of all?

Reading them and having to correct something you’ve been doing wrong.

Net ‘n klein “huisvrou” ranting teen dronk bliksems wat nie kan mik nie.

Jy het ‘n loop tjom, gebruik die fokken ding asseblief om te mik.

Fok man, weet julle wat doen JIK aan mens se hande?????

Ek meen werklik.

Mans….

Advertisements

12 Responses to “As jy wil staan, fokken mik reg…”


  1. 2 Boernig Februarie 11, 2010 om 10:03 nm

    Jimmil Flinder, al ooit gehoor van rubber? Handskoene, ne? Handskoene! Vok, mens kannie eers darie gross naels cutex nie!!

    Uhm? Is daso `n kelder verdieping of trappie of iets in darie vloer ingebou waar die ou so lekker plat le? Lyk my dan nes `n paar stewige gespierede boude wat onder hom op die vloer le?
    Noem ons dit dan `n vloermoer?

    Flinder, ek gherentie jou, ne? Jy gaan van hierdie hou http://www.kwaailight.co.za/bloublad gaan na gesels en dan lees jy Up the Creek

  2. 5 Skoenlappr Februarie 12, 2010 om 9:08 vm

    jik maak jou hanne snotterig!
    en as jy jou hare gekleur het en braaf genoeg was om nie daai plêstiek handskoene te dra nie, haal Jik die chocolate-cherry onder jou naels uit! hehe
    (en dan’s dit weer snotterig)

  3. 6 demoerin Februarie 12, 2010 om 10:15 vm

    Sies… dis darem ‘n lelike veralgemening hierdie! 😆

  4. 9 Charms Februarie 12, 2010 om 10:26 vm

    Haai shame Flintie, miskien is hulle ‘n bietjie te klein of skeef of krom (hulle sê mos nie twee lyk dieselfde nie).

  5. 11 Skoor Februarie 12, 2010 om 1:55 nm

    Spuit asyn ipv Jik. Environmentally friendly en sagter op jou hande, en dit dood kieme.

    Tip: sit ‘n vals ceiling in wat so laag is, die donirs moet SIT om te piepie. Voila!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 12 other followers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 21,943 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

RSS Om die kombuis tafel

  • 2017 Januarie 6, 2017 Ingrid Marais

Willie Werfetter

Die Werf

%d bloggers like this: