Julius Malema – Uit die Boks.

Deborah Patta: “Julias, if you had failed grade 12 would you have committed suicide?”

Julias: “Me commit a suicide?… I’d rather kill myself than doing such a horrible thing.

Deborah Patta recently interviewed Julias Malema, above  is just one of the questions she asked Julias (The ANC youth league president)

I wish this was a joke. Yet, it’s still funny. Welcome to Africa !!

Advertisements

14 Responses to “Julius Malema – Uit die Boks.”


  1. 1 Vlam Februarie 18, 2010 om 3:39 nm

    LOL! Red nou ‘n volk… 😆

  2. 3 koeksister Februarie 18, 2010 om 4:17 nm

    Imagine tog hierdie idioot word ons president een dag, ek staan met my rug teen die see, kan nie eens weghardloop nie, ugghhh.

  3. 4 ekisanna Februarie 18, 2010 om 5:25 nm

    Dis scary, very, very scary!!

  4. 5 kaneelsuiker Februarie 18, 2010 om 7:31 nm

    Sover ek weet het hy nog nie genoem dat hy presidentskap wil oorneem nie. en onthou, dit wat hy dink- dit sê hy. Hy geniet sy posisie as radikale aktivis te veel.

  5. 6 Gatvol Februarie 18, 2010 om 10:52 nm

    Mmm ja, wel, jou opskrif, daars ‘n beter afrikaanse woord as boks 😉

  6. 10 demoerin Februarie 19, 2010 om 8:09 vm

    Uit die Doos… het so ‘n mooi ring to it.
    Selfs die ANC is nie so stupid om hom president te maak nie. Maar dit is hoekom ons SA’s so bekend is as vreindelike mense, want ons het so baie om oor te lag… want ek gaan definitief nie my trane mors en daaroor huil nie!

  7. 11 Ek is Anna Februarie 19, 2010 om 8:31 vm

    Ek wonder net of die ANC ‘n se sal he. Lyk mos deesdae vir my asof die ANC die land regeer, maar die ANCYL, COSATU en die SACP regeer die ANC 😯 Dit lyk my selfs Zuma is half skrikkerig om die outjie aan te vat.

  8. 14 kaalvoetinireen Februarie 21, 2010 om 1:31 nm

    Doen jouself ‘n guns en kyk na die onderhoud op youtube…beste komedie ooit!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 12 other followers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 21,943 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

RSS Om die kombuis tafel

  • 2017 Januarie 6, 2017 Ingrid Marais

Willie Werfetter

Die Werf

%d bloggers like this: