Noisettes

Daarsy, ek het n vol naweek agter die rug, gevul met drunk-dailing en sms’e verkeerd lees in ‘n toestand van tipsyness.

Die sms wat ek kry lees as volg:

“Soek jy my mamma”

Ek antwoord:

“Ek is nie jou mamma nie, ek is ‘n oom”

En toe kom die antwoord:

“Ja oom ek is jou mamma”

😳

Anyway, dis ‘n nuwe week. Hier is my  song spesiliniaal net vir julle!

Advertisements

17 Responses to “Noisettes”


  1. 1 muffia Februarie 21, 2010 om 7:54 nm

    Bwahahaa – soos ek verstaan veroorsaak tipsyness baie dinge – even skoene wat verloor word – blykbaar – o ja – en partymense try selfs vekeerde deure oopsluit in die proses.
    Ek geniet die blog – want dit is hoe ons almal is en behoort te wees – gewone mense met gewone kommingeit in ons – geen ptretensies nie – doen so voort

  2. 3 muffia Februarie 21, 2010 om 7:55 nm

    even mense wat pretensies verkeerd spel ook *bloos*

  3. 4 Sonkind Februarie 21, 2010 om 8:24 nm

    We LUV you just the way you are. Mmwa! 😆

  4. 5 Xena Phoenix Februarie 21, 2010 om 8:46 nm

    😆

    Ek neem aan jy het nie jou ma op jou selfoon nie?

  5. 9 boervrou Februarie 21, 2010 om 9:40 nm

    Roflmao! Great stuff mannetjie

  6. 10 Andre Februarie 22, 2010 om 8:30 vm

    HAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHA, priceless!

  7. 11 Charms Februarie 22, 2010 om 9:06 vm

    Blameer dit maar op die bottel hahahaha.

  8. 13 Skoenlappr Februarie 22, 2010 om 9:28 vm

    LOL Flintie … ma jou ma kan ook ma leer om komma’s reg te gebruik?! of hoe?!?!

    LMGA!

  9. 15 demoerin Februarie 22, 2010 om 9:36 vm

    Drank is ‘n allerverskriklike euwel. Mens sê en doen dinge baie dinge, wat gelukkig nie altyd onthou kan word nie…. behalwe as iemand anders dalk foto’s geneem het – en jy jouself op facebook bevind….

  10. 17 Boernig Februarie 22, 2010 om 9:48 nm

    Eh! Gelukkag het jy nie geantwoord – “nee, ek soek jou oom” nie!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 12 other followers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 22,024 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

RSS Om die kombuis tafel

  • 2017 Januarie 6, 2017 Ingrid Marais

Willie Werfetter

Die Werf

%d bloggers like this: