Flintie het getrek.

Julle kan my nou hier kom soek. Ek hoop ek sien julle sommer spoedig in my nuwe huisie!!

Advertisements

7 Responses to “Flintie het getrek.”


  1. 1 Bella Februarie 25, 2010 om 10:16 nm

    Flints ek toets net gou iets.

    • 2 Flintie Februarie 25, 2010 om 10:44 nm

      Bella, ek weet nie wat kan fout wees nie met die dat jy nie kan lees op die nuwe site van jou sel af nie, maar ek werk daaraan. Indien ek iets verkeerd doen se ek by voorbaat jammer vir die ongerief.

  2. 3 Bella Februarie 26, 2010 om 7:47 vm

    Flints dis okey. Ek sal try van die kant af om in te kom. Ek gee nie sommer op nie. Ek kan mos nooit jou stories mis nie. Lekker naweek vir jou.

  3. 5 meermin Mei 28, 2010 om 9:39 vm

    Flintie my werk blok jou nuwe tuiste !!!! Jammer mater !! 😥

  4. 6 Kadoes Mei 31, 2010 om 12:18 nm

    Flintie – het jou anner blog toegemaak – ek kry sulke kak boodskappe wat so sê en dis nie goeie nuus nie.

  5. 7 Flintie Junie 1, 2010 om 10:17 vm

    Nope, die blog werk 100%, was ‘n probleem met die hosting company gewees, maar dis uitgesorteer!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 12 other followers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 22,024 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

RSS Om die kombuis tafel

  • 2017 Januarie 6, 2017 Ingrid Marais

Willie Werfetter

Die Werf

%d bloggers like this: