How to spot a gay terrorist.

I thought you might like to know “How to Recognize a Gay Terrorist”

His name is:

“YOMAMA BIN SHOPPIN”

17 Responses to “How to spot a gay terrorist.”


  1. 1 Bella Februarie 24, 2010 om 8:05 vm

    Like sy naam flints.

  2. 2 muffia Februarie 24, 2010 om 8:26 vm

    bwahahaaa – “YOMAMA BIN SHOPPIN” – priceless !!

  3. 4 savanha Februarie 24, 2010 om 8:54 vm

    Whahahahaha Funny!

  4. 5 demoerin Februarie 24, 2010 om 10:59 vm

    😆 O wee, fokkit bwahahaha.
    Mens het so af en toe ietsie ligs ook nodig. Dankie.

  5. 6 Dellie Februarie 24, 2010 om 11:16 vm

    whahahahahaa ! 😆

    Daai skoene match nie die outfit nie! 😯

    • 7 BB Februarie 24, 2010 om 11:49 vm

      Sou my Eiste Jani mos ook gesê het Cupcake!!

      GROSS!!!! Grys skoene is sooooooo 80’s!!

      Wee’ julle wat p!ss my seriously so af van gays wat actually in stiletto’s kán loop (unlike 90% van die female bevolking wat SLEGS Green Cross hoort te dra 👿 OMW!!! ek kan k!ts as ek sommige girls op hakke sien – is daar nie iewers ‘n friggin’ skool vir “Walk the Walk”???) waaaaaaa’ was ekke nou weer??
      Oja!! Gays wat actually in stiletto’s kan loop/draf/dans… daar’s bittermin girls wat daai bene beat!!

  6. 8 BB Februarie 24, 2010 om 11:57 vm

    Oh wat ek nog wou sê – is snaaks hoe ons as human beings eerder ‘n man ‘n gun (of ‘n handgranaat) sien vashou as ‘n handsak…

  7. 11 BB Februarie 24, 2010 om 12:24 nm

    Ok, maar wag net so ‘n bietjie – what makes the guy in the pic gay?? Hmmm… en as hy gay is, sal hy regtig nog wil terroris wees (does he care how many virgins are waiting aan ‘die ander kant’?? En lyk hy regtig na Osama?? Kan hy dit help dat daai baard so stubborn is?? Lyk vir my much eerder soos Oprah wat vergeet het om haar Brazilian op te touch… 🙄

  8. 13 Boernig Februarie 24, 2010 om 4:42 nm

    Jitte, ek begeer mos sikke bene…dis bombevok mooi.

  9. 14 Bella Februarie 25, 2010 om 1:06 nm

    Flints. Ek comment van die founkie af en sukkel om by jou nuwe huisie uit te kom. Dit wys net..too large… Seker maar tyd vir n ander founkie.

  10. 16 Andrew Februarie 25, 2010 om 6:05 nm

    Hahahaha 😆 … dis die shoe-bomber en daai skoene is eintlik die latest design in plastic explosives.

  11. 17 Marina_Ukraine April 6, 2010 om 6:12 vm

    Hello from Ukraine 1

    This the very funny foto, and Blog, just super.

    Sincerely,

    Marina.

    Ukraine.


Lewer kommentaar op muffia Kanselleer antwoord




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 14 other subscribers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 23 771 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

Willie Werfetter

Die Werf