Sterk longe- Vuvuzela

Sterk longe- Vuvuzela.

Advertisements

10 Responses to “Sterk longe- Vuvuzela”


  1. 1 Bella Junie 17, 2010 om 5:15 nm

    Flintie
    Wanneer kry ons weer n mooi storie?

  2. 2 DVD Junie 24, 2010 om 12:03 vm

    Dis nogal sad as mense soos jy ander mense se blogs vol comments los net om jou google rankings op te kry huh. Veral as jy eintlik geen belangstelling in die inhoud daarvan het nie. Skaam jou.

  3. 3 Bella Junie 24, 2010 om 5:44 nm

    Dvd. Ek is jammer maar ek verstaan jou nou glad nie. Ek comment op een spesifieke blog en af en toe op flintie, en meermin se blog. Ek het nie besef dis teen die wet om n comment te los op n blog nie. Ek het nie eers geweet van google rankings nie. Ek lees definitief die inhoud van die blogs so ek dink jy behoort jou te skaam om sulke dinge kwyt te raak. Lekker dag vir jou.

  4. 4 DVD Junie 24, 2010 om 10:37 nm

    Bella, bly kalm. Dit was ‘n boodskap aan Flintie. Hy sal presies verstaan. Groete. DVD

    • 5 Flintie Junie 25, 2010 om 12:12 nm

      Wie ookal jy is, word groot DVD. Soek kak op ‘n ander plek, ek is wragtig nie lus vir jou kinderlike bekgevegte nie. Hoekom sou ek myself kommer oor google rankings? Sien jy ‘n advertensie op enige van my blogs?

  5. 6 Bella Junie 25, 2010 om 8:48 vm

    DVD. Dan is ek jammer,ek het gedink jy praat van my omdat ek die enigste een was wat hier n comment gelos het. Lekker naweek vir jou.

  6. 8 Bella Junie 25, 2010 om 1:56 nm

    Flintie ek het regtig nie geweet dis op jou ou blog nie. Op my cell wys die datum junie van die jaar en jou laaste inskrywing oor die vuvu,s. Dis n nuwe cell wat ek gekoop het om by die blogs in te kom. Ek dink iewers hardloop iets deurmekaar. Dankie dat jy gehelp het om die probleem op te los. Ons gesels weer binnekort ek sal seker maak ek kom by die regte blog uit. Lekker naweek vir jou hoor.

    • 9 Flintie Junie 25, 2010 om 2:01 nm

      Kom ek verduidelik gou hoe dit werk. As ek op my nuwe blog n skrywe opsit, los hy die link hier by my ou blog. Jou foontjie is faain vriendin! Die datums wys reg, maar ek self kom amper nooit op die blog om goed te post nie, dit word van die nuwe een af gedoen.

      Lekker naweek vir jou ook!

  7. 10 Bella Junie 25, 2010 om 6:51 nm

    Thx Flints. Bella is maar dom met die dinge. Nou het ek ook iets geleer. Jy is n pel duisend.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 12 other followers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 22,024 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

RSS Om die kombuis tafel

  • 2017 Januarie 6, 2017 Ingrid Marais

Willie Werfetter

Die Werf

%d bloggers like this: