Huh?

I always kinda thought that "Deep Throat" was a movie about a Giraffe

66 Responses to “Huh?”


  1. 1 Ingrid Marais Januarie 12, 2010 om 9:28 vm

    šŸ˜†

  2. 2 Skoor Januarie 12, 2010 om 10:04 vm

    LOL, toe nou nie!

    Treffende blog header maat

  3. 4 Smurfi Januarie 12, 2010 om 10:31 vm

    šŸ˜† Lyk my die Giraffe het self geskrik toe hy dit lees!! Hoe de donnir het hy anders so vrees bevange in die boom beland šŸ˜†

  4. 6 demoerin Januarie 12, 2010 om 10:50 vm

    šŸ˜† Nee, daai movie se naam was Deeper Throat.

  5. 8 Cupcake Januarie 12, 2010 om 12:13 nm

    He he, die Rocky pop van die vorige post moet ekstra software by kry vir was en stryk, sal mos ‘n bargain wees ….. šŸ˜†

  6. 15 Xena Phoenix Januarie 12, 2010 om 12:50 nm

    Wag die Kameelperd miskien die die brandweer? Hy lyk vir my effens benoud.

  7. 23 BB Januarie 12, 2010 om 1:11 nm

    Oh my hol!!! Ek het nou amper my lies gebreek vannie lag!!!

  8. 24 BB Januarie 12, 2010 om 1:12 nm

    šŸ˜³ hEl!! ek wou seg : Oh my hel!!! šŸ˜³

  9. 31 demoerin Januarie 12, 2010 om 2:19 nm

    Wat is ‘n “Sophie-masjien”
    Ek ken net van ‘n Black-o-matic šŸ˜†

  10. 33 demoerin Januarie 12, 2010 om 2:19 nm

    Oooo, en Roxxxy kan blykbaar oor karre en rugby en sokker en alles gesels.

  11. 38 BB Januarie 12, 2010 om 2:32 nm

    Jaaaa!! Vir die man wat huistoe kom en nie tevrede is mette vrou wat vir hom sĆŖ: “Loop lĆŖ, Koos, laa’k jou kan groet!” :mrgreen:
    Ek hoor party mans wil actually regtig chat ook šŸ˜‰

  12. 42 Weglekind Januarie 12, 2010 om 4:27 nm

    Iemand het dalk ‘n indecent proposal aan die giraffe gedoen šŸ˜€

    • 43 flintstoned Januarie 12, 2010 om 4:53 nm

      Heel moontlik, lyk of hy die boom gehump het, en toe neuk die boom om, of iets dergliks soos dit.

      Wel, dit of daar was ‘n vloed en toe klim hy na veiligheid. Kort nog net ‘n baba (Kameelperd vulletjie nou) saam met hom daar dan was dit amper deja-vu. :mrgreen:

  13. 44 Boernig Januarie 12, 2010 om 9:14 nm

    Sas man! Hoe kan julle so vorie tjint praat?? Dit IS dan die vulletjie! En hy is boonop A-sexual en die probleem is ne? Hy weetie die verskil between boom klim, boom rook of klim tot die boom rook nie. Dis al…

  14. 47 Boernig Januarie 13, 2010 om 9:11 vm

    Eh, solank as wat jy skryf, Flinder.

  15. 48 Nikita Januarie 13, 2010 om 11:30 vm

    Sie julle almal, waar is “health and safety for the animals”…haha…was dit nou iets wat rerig gebeur het, was die ingilse dagblaaie nou vol met “health and safety” issues…en wie praat van Sophie-masjiene hier as ek nie eens 3000km vanaf een is nie! Ek verlang hoeka al na my Frieda en Dora wat ek gehad het, kan iemand hulle oorstuur hierheen! Vliegtuigkaartjie sal dubbel vergoed word teen volgende jaar se pryse! Nice prentjie, Flint! Photoshop is ‘n wenner!

  16. 51 Antie Koekie Januarie 13, 2010 om 2:35 nm

    Julle klomp is ok ‘n treat! Hier’s iemand wat my toilet regmaak, net agter my rug, in my voĆ«ltjie nessie, nou kyk hy my so snaaks aan as ek so hargop begin lag vir julle simpel comments!!
    Wens ons klomp kon een keer saam ‘n naweek kamp doem,(so ‘n tipe spanbou of tetreat of wat hulle dit ook al noem) in die boendoes, met niemand wat ons hoef te impress nie.Dan kom almal van vĆŖr af en ons eet en drink en praat wyse woorde wat onsinnig klink vir ander.
    Hoe’s daai vir ‘n idee??
    Vet Pret!!

  17. 53 BB Januarie 13, 2010 om 2:41 nm

    Jaaaaa!!! Ek sal die flint bring, sodat ons ‘n vuurtjie kan maak… ek weet darem nie of onse ou Flitsie heelemal die boendoe-bashing type is…
    Og! Supercool idee!!
    Een van my mees memorable naweke weg was ‘n girls’ weekend in 2005 – 11 van ons in 3 chalets. En my Jani was saam… ons het kort voor hy kom haal is begin praat/reĆ«l aan ‘weer een’… šŸ˜¦

  18. 55 Antie Koekie Januarie 13, 2010 om 7:15 nm

    Nou toe, dan’s dit op ons Bucket List vir 2010! Sonkind moet maar op die vliegtuig klim, ek en Dellie sal van diĆ© geweste aangery kom———weet net nie van jou, Nikita, dis miskien bietjie ver vir jou!
    Hoe lyk dit, DiMin, gaan jy saam?

  19. 57 Leeuloop Januarie 13, 2010 om 7:31 nm

    Hallo almal.

    Lekker gelag nou vir al jul sĆŖgoed.

  20. 59 Nikita Januarie 13, 2010 om 10:34 nm

    Flintie! šŸ˜Æ waar is jou header heen!

  21. 61 demoerin Januarie 14, 2010 om 8:46 vm

    šŸ˜† @ die Antie…. praat wyse dinge wat vir ander onsinnig klink…. Sulke dinge gebeur gewoonlik as daar te veel alkohol betrokke is… want more kan niemand al die wyse dinge onthou nie…

    Laat my nou wonder : Fokkit, imagine al die wĆŖreldprobleme wat al in intoxicated states opgelos is…. en dan kan niemand dit more onthou nie šŸ˜Æ

    • 62 flintstoned Januarie 14, 2010 om 8:48 vm

      Ja, ek het ook al die wĆŖreld se probleme opgelos oor n bottel whiskey, of drie…

      Kak is jy onthou nooit die meester plan die volgende dag nie…

      šŸ˜• of jou kop is te seer om te dink!

  22. 63 corlivandermerwe Januarie 14, 2010 om 1:25 nm

    Lol, dis `n pic en `n half daai! Ek is hoeka besig om `n boek te lees wat deur die joernalis geskryf is wat by Deep Throat sy inligting gekry het. Ongelooflik interessant!

  23. 65 Webcams Mei 23, 2013 om 4:56 vm

    Does your site have a contact page? I’m having a tough time locating it but, I’d like to send you an email.

    I’ve got some recommendations for your blog you might be interested in hearing. Either way, great blog and I look forward to seeing it expand over time.


  1. 1 half wig human hair Terugskakeling op September 10, 2021 om 12:40 nm

Lewer kommentaar




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 14 other subscribers

Dis wie ek is:

Ek is ā€˜n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloĆ« van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 23 773 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

Willie Werfetter

Die Werf