The truth about sex.

Sex is interesting, but it’s not totally important. I mean it’s not even as important (physically) as excretion. A man can go seventy years without a piece of ass, but he can die in a week without a bowel movement. by Charles Bukowski

It is not sex that gives the pleasure, but the lover. by Marge Piercy

Sexual love is the most stupendous fact of the universe, and the most magical mystery our poor blind senses know. by Amy Lowell

Sex and beauty are inseparable, like life and consciousness. And the intelligence which goes with sex and beauty, and arises out of sex and beauty, is intuition. by David Herbert Lawrence

Sex is a momentary itch, love never lets you go. by Kingsley Amis

Sex without love is a meaningless experience, but as far as meaningless experiences go its pretty damn good. by Woody Allen

Remember, sex is like a Chinese dinner. It ain’t over ‘til you both get your cookie. by Alec Baldwin

Sex pleasure in woman is a kind of magic spell; it demands complete abandon; if words or movements oppose the magic of caresses, the spell is broken. by Simone de Beauvoir

Sex is the last refuge of the miserable. by Quentin Crisp

Sex is God’s joke on human beings. by Bette Davis

Sex can still be great, even without an orgasm. by Kristin Davis

Sex is a big question mark. It is something people will talk about forever. by Catherine Deneuve

Sex lies at the root of life, and we can never learn to reverence life until we know how to understand sex. by Henry Ellis

Fast sex, like fast food, is cheap, but it doesn’t nourish the body – or the soul. by Suzanne Fields

Sex is on the minds of most people, especially those who shouldn’t be having it. by William Glasser

Sex in a woman’s world has the same currency a penny has in a man’s. Every penny saved is a penny earned in one world and in the next every sexual adventure is a literary experience. by Harry Golden

Sex is the gateway to life. by Frank Harris

Sex without love is merely healthy exercise. by Robert A. Heinlein

Sex is a discovery. by Fannie Hurst

Sex is funny and love is serious. by Stephan Jenkins

Sex is a two-way treat. by Franklin P. Jones

Sex, a great and mysterious motive force in human life, has indisputably been a subject of absorbing interest to mankind through the ages. by William J. Brennan, Jr.

37 Responses to “The truth about sex.”


  1. 1 Antie Koekie Januarie 29, 2010 om 7:29 nm

    Kersiepit! Hoe kan jy dit aan ons doen? Daar gaan weer nie ‘n enkele hit op ander blogs wees nie, want ons gaan die hele naweek by jou kuier en comment oor Liewe Jesus se grootste, beste, mees awesomste persent wat hy die mensdom gegee het. (Al misbuik die mense dit partykeer — BAIE keer!!)
    Partykeer dink ek aan (getroude) vrouens wat sê dat hulle nog nooit ‘n orgasme gehad het nie en dan wil ek vir hulle skree: doen iets! asseblief!! voor jy doodgaan en jy het nog nooit iets so onbeskryfbaar beleef nie!
    Julle wat maatjies het—- make the most of it!

  2. 4 Antie Koekie Januarie 29, 2010 om 8:19 nm

    Wil jy my sê Dellie WEET van sulke dinge soos Bob? Grappie!!

  3. 5 Flintie Januarie 29, 2010 om 8:37 nm

    Dellie, bless her, is ‘n kenner op die gebied. Gin mens kan naief wees en in die kroeg chat nie 😉

  4. 9 Antie Koekie Januarie 29, 2010 om 8:46 nm

    O, vrek, en as Cassanova net kans kan kry om in te loer, dan kan ons Wyse Woorde hoor, so uit die bek van die perd.
    BTW, ja, ek dink jy was aspris 😆
    Toemaar, ek sal nog my dag kry, OK?

  5. 10 Boernig Januarie 29, 2010 om 8:57 nm

    Flinder! Ek`s helemal onskuldig hieso! Truce Bob Njammies! O hel, ek bedoel…true bob…ag tog, wie sal my nou glo? Jy wiet mos ek`s nogge virgin – het mos reg oorgeslat van tiener na mynoupoes..aggenee wat – ek weet net niemand gaan my glo nie – my bek bly liewer stil. Ek weet van niks! Truce Bob!

    Verder lyk jou post pragtig, soos altyd…Woody Allen is reg!

  6. 13 nanuschka Januarie 29, 2010 om 9:46 nm

    My ma het my geleer dat sex die beste persent is wat God vir ons gegee het (OK, apart from being alive and living on this awesome planet and having health and people that love us, etc, etc) – julle weet wat ek bedoel. Dit kan betower, verower en vernietig. Net soos wat mans (sorry as ek nou op tone trap) visually stimualted is en behep raak met porn, dink ek dit is elke girl se reg om vir Bob persoonlik te ken

  7. 14 Antie Koekie Januarie 29, 2010 om 9:48 nm

    Jy bedoel iets soos: Bob’s a Girls Best Friend?

  8. 20 Flintie Januarie 29, 2010 om 10:04 nm

    😆 julle is moer snaaks

  9. 21 Antie Koekie Januarie 29, 2010 om 11:15 nm

    Ja, OK, maar as ;n regte Bob nou opdaag én hy het ‘n paar diamonds, (miskien in ‘n ring?)kan dit mos nou net baie gaaf wees.

  10. 22 Plaasjuppie Januarie 29, 2010 om 11:50 nm

    Partykeer moet ons dudes bietjie van ons ego’s opsyskuif en actually vir BOB saamnooi as dit tyd raak om te gaan lê. Amazing new worlds might just open for you! Seriously.
    Dalk nie die beste idee as jou bure baie naby aan jou is nie, but believe me. Bring vir BOB, praat met jou significant other en vind uit wat sy van hou en die resultate sal jou uit jou skoene uit skop!

    • 23 Flintie Januarie 30, 2010 om 3:19 vm

      Plaasjuppie, ek stem nogal saam met jou, mense moet minder inhibisies hê, hulle partner is mos hulle vriend ook. Tien teen een veras hulle jou met hulle fantasie, en waaghalsigheid. Sex kan net beter, want even kak sex is lekker sex.

  11. 24 Antie Koekie Januarie 30, 2010 om 8:55 vm

    Nee, vrek, ek wil eerder verras word, as veras word! Is daai een nou vir die ou wat met so ‘n grooot smile koebaai sê vir die lewe?
    Maar ek stem saam met die een van even kak sex is lekker sex.
    (bloos) dis nou soos ek kan onthou van so 100 jaar gelede (bloos)

  12. 26 koeksister Januarie 30, 2010 om 11:58 vm

    “If you use the electric vibrator near water, you will come and go at the same time.” ~Louise Sammons

  13. 27 Antie Koekie Januarie 30, 2010 om 12:11 nm

    Ouch! Wonder of die dame praat uit opndervinding? DAn was sy seker ok veras? HaHaHa!

  14. 31 Alta Januarie 30, 2010 om 7:12 nm

    Maar Bob isse bliksempie, as daar brode in die oond is, klim hy terug innie laai en pleit bewusteloos!!

  15. 32 Dellie Januarie 31, 2010 om 9:16 vm

    Whahaahahaha! Julle is vreksnaaks! Net een tip oor Bob … sorg dat jy genoeg batterye het! 😆

  16. 34 demoerin Februarie 1, 2010 om 9:42 vm

    Partykeer moet mens lees sonder om te comment….

  17. 35 Charms Februarie 2, 2010 om 11:30 vm

    Woody se quote klink ook vir my reg – snaakse name hier deesdae – “Woody”, Bob – kan dalk net interressant word.

  18. 36 herrdoktor Mei 8, 2010 om 4:35 nm

    comment.jjk


Lewer kommentaar




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 14 other subscribers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 23 773 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

Willie Werfetter

Die Werf