It’s Friday!

A Mexican woodpecker and a Canadian woodpecker were in Mexico arguing about which country had the toughest trees.

The Mexican woodpecker claimed Mexico had a tree that no woodpecker could peck. The Canadian woodpecker accepted his challenge and promptly pecked a hole in the tree with no problem. The Mexican woodpecker was amazed.

The Canadian woodpecker then challenged the Mexican woodpecker to peck a tree in Canada that was absolutely ‘impeckable’ (a term frequently used by woodpeckers ). The Mexican woodpecker expressed confidence that he could do it and accepted the challenge. The two of them flew to Canada where the Mexican woodpecker successfully pecked the so-called ‘impeckable’ tree almost without breaking a sweat.

Both woodpeckers were now terribly confused. How is it that the Canadian woodpecker was able to peck the Mexican tree, and the Mexican woodpecker was able to peck the Canadian tree, yet neither was able to peck the tree in their own country?

After much woodpecker pondering, they both came to the same conclusion: Apparently, Tiger Woods was right, when he said, your pecker gets harder when you’re away from home.

En dan nog een:

Only a blond,

A man got on a bus with both of his front pants pockets full of golf balls.
A blonde kept looking quizzically at him and his bulging pockets,
Finally, after many such glances from her, he said, “It’s golf balls.”
The blonde continued to look at him thoughtfully and finally asked, “Does it hurt as much as tennis elbow?”

59 Responses to “It’s Friday!”


  1. 1 lindzie Januarie 15, 2010 om 9:06 vm

    😆
    Nice!!
    lag my gat af…

  2. 2 parkes1 Januarie 15, 2010 om 9:20 vm

    Halleluja dis vrydag!!! Geniet jou naweek!!!

  3. 4 ekisanna Januarie 15, 2010 om 9:47 vm

    Ouch!! Dis Vrydag en ek is op pad huis toe… “undercover” (lol).

  4. 6 Andrew Januarie 15, 2010 om 9:56 vm

    ‘impeckable’ (a term frequently used by woodpeckers)

    Bwahahaha … ROFL 😆

    Dankie vir daai een en geniet jou naweek.

  5. 8 demoerin Januarie 15, 2010 om 10:50 vm

    😆 Dit is moer snaaks!!
    Impeckable…. en nog beter…. tennis elbow 😆 Bwahahahahaha

    My naweek wense aan een en elk, gevul van hoek tot kant met SOGS… heeehaaaa

  6. 11 Dellie Januarie 15, 2010 om 10:57 vm

    Whahahahaa – skreeusnaaks! 😆

    Lekke naweek Flintie!

  7. 13 Girl van die Suburbs Januarie 15, 2010 om 11:43 vm

    Hoe bly is ek…ek is nie meer blond nie…

    Ai….. 😐

  8. 15 meermin Januarie 15, 2010 om 12:09 nm

    Dankie toggie dit is Vrydag (en pay dag) … lekker naweek vir jou!!

  9. 18 meermin Januarie 15, 2010 om 12:10 nm

    Gooi my ‘n invite op FB Erika Moolman …

  10. 20 BB Januarie 15, 2010 om 1:10 nm

    My favorite woordpecker grappie:
    Two trees, a birch and a beech, are growing in the woods, side by side. A small tree begins to grow between them, and the beech says to the birch: “Is that the son of a beech or the son of a birch?”
    The birch says that he wouldn’t know either.
    Just then a woodpecker lands on the small tree. The birch says: “Woody, you are a tree expert, aren’t you? Can you tell me if that is the son of a beech, or the son of a birch?”
    The woodpecker takes a taste of the small tree. He says: “It’s neither the son of a beech nor the son of a birch! It is, however, the best piece of ash I have ever put mypecker in!!” :mrgreen:

  11. 24 bobbejantjie Januarie 15, 2010 om 5:46 nm

    Jy’s nie lui met beledigings uitdeel nie, so here goes: Definisie van anus: “Uitmonding van die dermkanaal waardeur ontlasting gestoot word”
    Dit neem dus nie vuurpylwetenskap om te besef dat ons hier te doen het met ‘n orgaan wat gemaak is sodat jou liggaam van afvalstowwe ontslae kan raak nie. Dit is net plein pervers om God se werk te vat en dit te omskep in ‘n seksorgaan. Watter normale man sal sy vool in ‘n ander man se hol gaan staan en opdruk? Ag nee man! Dan het jy nog die cheeck om dit liefdemaak te noem! Yeah right. By the way ek’s ook ‘n man dwis.

    • 25 Andrew Januarie 15, 2010 om 7:28 nm

      Dude as jy nog nooit jou mond gebruik het as ‘n seksorgaan op ‘n meisie nie weet jy nie wat jy mis nie. Anale seks is ook nie uitsluitlik die terrein van gay couples nie.

      Chill uit my ou, en moenie jou bekommer oor hoe ander mense dit doen nie.

  12. 26 flintstoned Januarie 15, 2010 om 8:35 nm

    Bobbejantjie,

    Weet jy, al wat jy is, is entertainment hier rond. jou waarde van mens wees het jy prys gegee toe jy die eerste keer hier kom gal braak het. Op die ander blogs natuurlik ook.

    Jy het naam gemaak as ‘n doos van formaat, en ek gun jou dit.

    Kom ons kry net die feite reg. Verstaan jy of gebruik ek groot woorde?

    Nie alle gay ouens, beoefen anale seks nie. Sommige hetro couples, beoefen anale sex. Daar is wragtig nie iets wat sê die een of die ander het eksklusiewe reg op anale seks nie.

    Dit was punt nommer een, jy weet seker wat die woord eksklusief beteken? Indien nie kry n woordeboek.

    Punt twee, en ek haal jou aan: “Jy’s nie lui met beledigings uitdeel nie, so here goes: Definisie van anus: “Uitmonding van die dermkanaal waardeur ontlasting gestoot word”

    Wie sou dit nou kon raai? Jy is ongelooflik slim. nou moet ons jou net leer spel want vool bestaan nie. Ek het darem so bietjie skool geloop, so ek neem aan jy het bedoel voël. En ek wil jou net baie graag laat onthou dat jy eerste kom beledigings rond gooi het, so op die einde van die dag moet jy nou nie huil omdat hierdie moffie (dis nou ek) jou met die tong kom klap het nie.

    ..en ek het geweet jy word geklas as ‘n man, maar ek twyfel of ek dink jy is een. Jy is ‘n sleg moer.

    Gaan nou vanaand huistoe, en bliksem jou vrou (Meeste van ons dink jy is daardie tipe) sodat jy jou manlikheid kan bevestig. Indien jy n nog nie getroud is nie, of ‘n meisie het nie wil ek jou aanbeveel om eerder ‘n hond te kry. Hoekom?

    Kom ek verduidelik, ek sal stadig tik sodat jy mooi kan lees.

    ‘n Hond kan geskop word, geslaan word, en sonder kos gelos word, en steeds sal sy stertjie swaai as jy tuis kom. Almal verdien om lief gehê te word, jy ook, so ten minste kan jy dan elke aand jou ballas laat lek, en goed voel. Soos ‘n man natuurlik, want dis mos wat jy is. (Nog nie bevestig nie)

    Ek het al in my lewe baie boeke gelees oor gay en straigh, en baie ander dinge. As jy bang is val jy aan, soos wat jy maak. Of dit, of jy probeer iets weg steek.

    Ek het nou genoeg tyd op jou gemors. Jy geniet dit hier, hoekom anders kom jy terug? Verstaan tog, jy is nie welkom hier nie.

    Die meeste van my lesers is straight mans, en vrouens, dus verstaan ek nie wat met jou aangaan nie.

    Kry ‘n stokperdjie of ‘n hond, fok net hier weg.

  13. 30 Alta Januarie 15, 2010 om 9:08 nm

    Lol! Funny. Geniet jou naweek Flintie.

  14. 32 Boernig Januarie 15, 2010 om 10:01 nm

    And the woodpecker from space? Hy was seker `n windbestuiwing!

    Encore! Flinder, encore! Jy lat `n bobjan soos bobjan lyk!

    Dis net sad jy reken hy moet `n hond kry…ek is nou eenmaal en altyd vir diereregte en `n hond het ook `n gevoel, Flinder. Flinder, man? Sies Flinder. Plas jy se hy moet `n Witdoodhaai orale “jyweetwat” op hom laat toepas. Dis meer sindelik. Boonop ongelooflik reg vir bobjane, want ek is seker die haai sal ook eers lek.
    Darie ene van closet mof, jy`s reg jy weet, ne? Cause, the lady dot protest to mooch.

    So van die see gepraat. Wat noem jy `n Mafiabaas in die see, gewapen met `n AK en 100 lyfwagte?
    Cod Father!

  15. 33 Antie Koekie Januarie 15, 2010 om 10:27 nm

    Liewe Oom Kees, hierdie antie wou nie weer uithaak nie; ek het my voorgeneem om nie weer te baklei nie, maar, hene tog, my siel, jy SOEBAT mos nou dat mens jou moet aanvat? Gelukkig is dié ou antie vanaand baie mellow.
    As ek kyk na jou skuilnaam “bobbejantjie”, dan sien ek so ‘n ou, uitgeskopte bobbejaan (let wel: 2 aa’s!!), wat eenkant op ‘n klip sit, met daai ou blou besigheid van hom wat so bak in die son.
    Glad nie ‘n mooi prentjie nie. Dit laat my dink dat jy, as ‘n straight man (reg??), nie juis te veel sukses met die dames het nie. Of stry jy dalk teen diep donker drange?
    Ingeval jy nog nie agtergekom het nie, nie een van ons klomp wat hier oor en weer kuier, is homofobiese idiote nie.
    Ons is lief vir ons Flintstoned, oor wie hy is en nie hoe hy spyker nie.
    Hoekom los jy nie jou banggatgeid en kry jou eie blog, waar jy openlik jou sê kan sê en ander jou kan antwoord.
    Jy’s nes ‘n hiëna—– te sleg om jou eie ding te doen, nou teer jy op ander se aas.
    Komaan, get a life, asseblieftog!
    En verloor asse-flippin-blief-tog nou die link na hierdie blog————- jou vermaaklikheidswaarde het nou verval.
    Fenk jou werie much en koebaai!!!!

    • 34 Flintie Januarie 16, 2010 om 8:21 nm

      Antie Koeks, hopenlik is die aap stupid genoeg om die link te verloor. Snaaks dat die God waarop hy roem hom toelaat om mense so te oordeel. Ek het altyd gedink ons mag nie God speel nie (lees mag nie oordeel nie).

  16. 35 Nikita Januarie 16, 2010 om 2:23 vm

    Nie meer Vrydag nie, maar Saterdag! Geniet die ene…

    A blond named her 2 dogs Seiko and Rolex. Her husband said…Isn’t this quite strange names for dogs?
    Blond replies….HELLOOO–OO–OOO!!! They are WATCH DOGS!!!

  17. 37 Flintie Januarie 16, 2010 om 11:19 vm

    Dankie Antie Koeks, jy maak my hart sommer baie bly. Net so lief vir jou ook. Die goeie ding is ek het sopas geleer hoe om iemand te merk as spam 😉

  18. 40 parkes1 Januarie 18, 2010 om 3:18 nm

    Flintie waar is jy??? Dis al maandag

  19. 41 demoerin Januarie 18, 2010 om 4:46 nm

    O hel, ek dink ek moet regtig die SOGS wense uitreik elke week met health warnings…. kom ons by Maandag is almal missing ❓ 😯

  20. 42 Antie Koekie Januarie 18, 2010 om 7:23 nm

    KOEWIEEE, KERSIEPIT! WAAR IS JY??
    My verskoning is dat ek die hele dag met my ma in bloemfontein was, by die spesialis, maar wat’s joune?
    Dit was nie ‘n goeie naweek—- jy moet net SIEN wat Die Laaitie vir ons opgedis het!!
    Skokkend!!

  21. 43 demoerin Januarie 19, 2010 om 7:44 vm

    Miskien het die aliens hom kom haal ❓

  22. 44 Antie Koekie Januarie 19, 2010 om 8:30 vm

    O, vrek, NEEE! Ons kan dit nie toelaat nie!
    Laaitie, praat bietjie met Rasta, miskien kan hy in die (boom) rook kyk of hy iets kan sien?
    …..”Jy ook Andrew, mag jou wildste drome die naweek aan jou ongekende genot besorg!”…
    Miskien het hy ook maar net ‘n goeie naweek gehad? Maar dan moet hy mos vertel, of hoe?

  23. 46 doddels Januarie 19, 2010 om 11:48 vm

    Ek dink “bobbejantjie” het hom ontvoer.

  24. 47 doddels Januarie 19, 2010 om 11:50 vm

    Bobbejantjie het hom ontvoer!!!

  25. 48 Andrew Januarie 20, 2010 om 11:02 vm

    Antie Koekie, ek sal jou vertel maar dis ongelukkig nie ‘n juicy storie met drank en skaamtelose sex nie. Wag ‘n bietjie … ek het Saterdag tot by Slangolie-ravyn ge-hike, tel dit? 😉

  26. 51 parkes1 Januarie 20, 2010 om 11:53 vm

    Fok Flintie het iemand jou ontvoer!!

  27. 53 Boernig Januarie 20, 2010 om 11:58 vm

    Dinsdag het gekom en gegaan…Woensdag het gekom…
    Gee die ou `n gap, enige ene mag siek voel. Onthou dis soms die mees awesomeste boodskap van Mother Earth om jou te vertel jy moet biki rus.

  28. 54 corlivandermerwe Januarie 20, 2010 om 12:41 nm

    Haha….golf balls! Ek dink ek ken `n paar mans wat aan so iets ly!

  29. 55 demoerin Januarie 20, 2010 om 2:09 nm

    Antie – Rasta sê as hy deur die rook probeer kyk brand dit sy oë… 😆

  30. 56 Dellie Januarie 20, 2010 om 5:43 nm

    Flintie? Jinne jong, jou dop se ys het laaankal gesmelt! 😯

  31. 57 Antie Koekie Januarie 20, 2010 om 6:13 nm

    Flintie, as jy wou seker maak of ons jou mis……..Hallooo!! Ons MIS jou! Kom groot asse-flippen-blief-tog net op vir asem!!

  32. 58 dannhauserjuan Januarie 20, 2010 om 6:22 nm

    Hi, Antie koekie is nogal geworry oor waar jy is en ek mis om te hoor wat jy geskryf het, sy se my gewoonlik. Het nou ook my eie blog.

    Juan

  33. 59 sandal wear Augustus 1, 2014 om 4:22 nm

    Thanks for sharing your thoughts. I truly appreciate your efforts and I will be waiting for your further write ups thanks
    once again.


Lewer kommentaar




Vind uit as ek iets nuuts kwytraak. Dit is natuurlik gratis.

Join 14 other subscribers

Dis wie ek is:

Ek is ‘n Afrikaner man, ek is gay, en ek is 29 jaar oud. Ek skryf die blog, om uiting te gee aan my taal en my kultuur, ten spyte van die feit dat baie mense dink n gay man is minder man. Ek is lief vir my land, my mense, my taal en ons kos. Ek is lief vir my God. Ek glo ek is wie ek is as gevolg van die oorloë van my voorvaders. My kultuur het my identiteit gevorm. Braaivleis is in my bloed, en ek kan net waarlik gelukkig wees onder die Afrika son.
Tell the world on hellopeter.com
I shmaak SA Blogs, sorted with Amatomu.com

Views since November 2009

  • 23 773 Hits

Vanwaar is die gaste

…en hulle vlaggies.

free counters

Willie Werfetter

Die Werf